Osei Tutu II | ||
Asantehene | ||
Bewind | 26 April 1999 – tans | |
Voorganger | Opoku Ware II | |
Gade | Julia Amaning[1] | |
Kinders | Ses | |
Koningshuis | Oyoko-dinastie | |
Gebore | 6 Mei 1950 Kumasi, Asjanti, Ghana | |
Vader | Nana Kwame Boakye-Dankwa | |
Moeder | Nana Afua Kobi Serwaa Ampem II | |
Volle naam | Otumfuo Nana Osei Tutu II |
Osei Tutu II (gebore as Nana Barima Kwaku Duah op 6 Mei 1950) is die 16de Asantehene, of koning van die Asjanti. Hy is op 26 April 1999 gekroon.[2] Deur sy naam is hy ’n direkte opvolger van die 17de-eeuse stigter van die Asjantiryk, Osei Tutu I.[2] Hy is ook die kanselier van die Kwame Nkrumah-universiteit van Wetenskap en Tegnologie.
<ref>
tag; no text was provided for refs named meet